Honey, I’m home

Vandag merk vyf weke nadat ek  vir Kuruman vertrek het. Ek het daai week klaar gemaak met my argeologie veldskool by Duynefontein, en was op pad om een van ons ander lektore te gaan help met haar projek naby Kuruman. Hulle het ‘n paar weke vroeër al begin in Kuruman, en ons het  gehelp met opgrawings…

Leave of absence

For the next couple of weeks. even though it is supposed to be UCT’s holiday, I won’t be able to blog as often as I like (well not on this blog in any way). My holiday plans, if you were to ask, forms part of my degree. I have a compulsory archaeology dig, and this…

End of the semester post

So, the radio silence on my blog was due to semi-unforeseen circumstances. So here is the story. You know when you have just passed the middle of the semester and you are convinced that it has been the longest quarter of a year that you have experienced. The end of the semester is a far away…

“Die Siel van die Seemeeu”. 

Zoals dit eiland van de meeuwen Zoals dit eiland van de meeuwen is en de meeuwen van hun krijsen en hun krijsen van de wind en de wind van niemand, zo is dit eiland van de meeuwen en de meeuwen van hun krijsen en hun krijsen van de wind en de wind van niemand. ~Herman…

Kortstorie #1

Dis laatmiddag in Mei. Hulle ry terug van aankope. Die son se strale breek hier en daar oor Tafelberg en vertoon die herfsblare as deursigtig. Die kattebak is vol met 13 pakke boerewors, hoenderborsies, maalvleis, stapels en groente. Sy dink dit behoort genoeg te wees om die veertig te voed wat op die kamp kom….

Reisjoernaal #1

When I grew up I always heard my parents’ legendary stories about their epic road trips. They had photos of them driving through the empty Free state and having padkos in a desolated, tumbling down house. They talked about campfires and sleeping under the stars. Since then I have always dreamt of having my own…

Weskusdrome

Ek is mal oor die Weskus. Die pure gedagte daarvan maak my nostalgies vir iets wat ek nie rerig eerstehands ken nie. Die hoeveelheid kere wat ek al die kus besoek het kan ek op my hande tel. Ons het eenkeer as ‘n familie gaan kuier by mense in Hopefield. Op die toer het ons…

Mý vallei van verlange

Vanoggend sit ek in ‘n ontvangslokaal en wag vir ‘n afspraak. Soos my generasie se norm luister ek na musiek met my oorfone. Toevallig luister ek vandag na RSG toe ek een van die aangenaamste leesstukke hoor wat ek in ‘n lang tyd gehoor het. Dit is ‘n voorlesing van Vallei van Verlange, geskryf en voorgelees deur…

My laaste-eerste-dag as ‘n voorgraadsestudent by UCT (hopelik)

Vandag begin klasse by UCT. Eerstejaars gaan verward rondskarrel met persoonlike beloftes dat hulle elke klas gaan bywoon. Vriende wat mekaar maande laas gesien het gaan als in ‘n paar minute probeer opvang. Vrae soos “wat het jy Desember gemaak?” en “vang jy nie graad aan die einde van die jaaar nie?” gaan gedurig in…

Mengelmoes van gebeure

Die afgelope maand was dol gewees. Ek het ‘n  week lank saam met ‘n internasionale student van Duitsland en ‘n reisende universiteitsstudent van Chile rondegereis, nog ‘n naweek saam met die Duitser en twee van my huismaats weggebreek, verskeie oriënteringsweek aktiwiteite vir my kerk gereël en dinge in orde probeer kry vir die begin van klasse….

Semester Abroad #1

This blog is about my semester abroad. So, during 2016, in my second year at UCT, I did a semester abroad at the University of North Carolina Greensboro, in the USA. This is a very brief blog post about a couple of tips that I have to offer. I will probably have more posts about…

Sondag melankolie

Ek is seker meeste van julle is bekend met die Sondag-middaggevoel. Die besef dat ‘n heerlike, rustige naweek (of besige naweek) verby is en dat ‘n hele besigheidsweek voorlê. Ek onthou as kind was dit altyd ‘n mismoedige gevoel want dan moes ons ‘n middagslapie neem. Ek het dikwels by my kamervenster uitgeklim en in die tuin…