Hierdie blog.

Hierdie blog gaan in Afrikaans en Engels wees, soos wat die mood my vat. Vir die taalpuriste vra ek onverskoning, maar as taalkundige student sien ek myself as ‘n deskriptivis eerder as ‘n preskriptivis. Partykeer, as die blog post dit vereis, sal ek in vlot Afrikaans ‘n opstel spin. As die blog post die dag egter…