Weskusdrome

Ek is mal oor die Weskus. Die pure gedagte daarvan maak my nostalgies vir iets wat ek nie rerig eerstehands ken nie. Die hoeveelheid kere wat ek al die kus besoek het kan ek op my hande tel. Ons het eenkeer as ‘n familie gaan kuier by mense in Hopefield. Op die toer het ons…